Loading
2 Bedroom Property for Sale in Mookgopong Limpopo

R 870 000
video
video
video
video

Property features

  • R 870 000
  • 2 Bedrooms
  • 1.0 Bathrooms
  • 1 Living Room/s
  • Garage for 0  car/s
  • Outside Parking for 1 car/s
  • Levies 
  • Rates 
  • No Pets
  • Outdoor pool
  • Dining Room

Property Details

Knus 2-slaapkamer huisie in Die Oord Aftree Landgoed – vir ’n aktiewe en sorgvrye leefstyl in die Bosveld! Hierdie oulike eenheid is sentraal geleë in die gewilde Die Oord Aftree Landgoed – ’n veilige en goed gevestigde aftreegemeenskap wat bekend staan vir sy gesellige atmosfeer, aktiewe leefstyl en ondersteunende omgeekultuur. Die huisie bied: • 1 ruim slaapkamer met ingeboude kaste • ’n Solderkamer met dubbelbed wat dien as tweede slaapkamer of vir ekstra leefruimte • 1 badkamer met stort, toilet en wasbak • Oopplan kombuis en eet-area met ontbythoekie en genoeg plek vir ’n tafel en 4 stoele • ‘n Patio met seilkante wat knus toegemaak kan word as ekstra vertrek of ‘n oop- en gesellige leefstyl te handhaaf, afhangend van die geleentheid en persoonlike smaak/keuse. • Ligkleurige teëls wat die gevoel van ruimte en lig versterk • Inverter met batterye Die ingang na die huis is via die groot, toegemaakte patio/lapa (met seilkante) – tans ingerig as ’n gesellige sitkamer of TV-kamer. Regs van die ingang is die badkamer, met die houttrappe reg voor jou wat lei na die solderkamer wat gebruik word as 2de slaapkamer. Links is die kombuis en eet-area, wat dan deurloop na die hoofslaapkamer op regterkant. Die klein, netjiese tuin met ingeplante braaigeriewe bied die perfekte ruimte vir buitelug-ontspanning. ’n Groot bonus is die inverter en batterystelsel, wat help om gemaklik deur kort kragonderbrekings te kom – ’n waardevolle byvoeging! Of jy op soek is na ’n plek om af te skaal, of gereed is om jou goue jare aktief en sonder bekommernis te geniet – hierdie huisie bied alles wat jy nodig het Die maandelikse heffing sluit in: • Versekering op die gebou (eienaar is slegs verantwoordelik vir inhoudsversekering), • Tuindienste een keer per week, en • ‘n Skoonmaker vir 2 ure per week binnenshuis • Vullis verwydering Eienaars het gratis toegang tot alle fasiliteite, insluitend ‘n groot verwarmde swembad en ‘n pragtige natuurreservaat. Daar word verskeie aktiwiteite aangebied wat die leuse “Aktiewe Veroudering” ten volle ondersteun, soos: • Put-put • Glybaan • Tennisbaan • Pool- en tafeltennis tafels • Jukskei • Pilates (op mat en stoel) • MAP-oefeninge • Lyndanse • Water-aerobics • Die landgoed is onafhanklik met dienste soos water en riool en die bestuur daarvan is uitstekend. Daar is ook tans ‘n volledig funksionele sorgsentrum met 29 beddens. Vir die natuurliefhebber is Die Oog ‘n ware paradys. Die dierelewe is fenominaal en sluit in: bosbokkies, njalas, mongoose, tarentale, fisante, ‘n ongelooflike verskeidenheid voëls, asook die wolstert nagapie en klein nagapies, ens. wat deel vorm van die opwindende naglewe. Vir die aktiewe ouer garde en natuurliefhebbers is daar niks wat werklik vergelyk kan word met die leefstyl wat Die Oog bied nie.

Get in touch with Agent

Subscribe to regular
updates

Interested in properties in this area? Enter your email and get regular updates about properties.

Property Not Available? Report it